'n Kameel, 'n Sprinkaan en 'n Vrot Tamatie

  1. home
  2. Books
  3. 'n Kameel, 'n Sprinkaan en 'n Vrot Tamatie

'n Kameel, 'n Sprinkaan en 'n Vrot Tamatie

4.33 3 2
Share:

Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Dis chaos in Gerrie-hulle se huis en tuin, en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor. Dit word ’n surrealistiese dag van Kamele wat pandemonium saai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin en sprinkane braai . . . ’n Lekker ligte storie vol humor en pret.

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:eng
  • ISBN10:0798163313
  • ISBN13:9780798163316
  • kindle Asin:B00E9VGRFI

About Author

Annelie Ferreira

Annelie Ferreira

3.79 121 28
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All