Hulle noem haar Carminda

  1. home
  2. Books
  3. Hulle noem haar Carminda

Hulle noem haar Carminda

4.34 47 9
Share:

Skipper Mias Mulder keer uit Walvisbaai terug na Ei-Land aan die Weskus toe hy hoor dat ’n ander man by sy verloofde kuier. Hy leen ’n motorfiets...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Skipper Mias Mulder keer uit Walvisbaai terug na Ei-Land aan die Weskus toe hy hoor dat ’n ander man by sy verloofde kuier. Hy leen ’n motorfiets en pak die lang rit na sy tuisdorp toe aan. Op pad kom hy ’n vrou, Carminda, teë wat gestrand is en ’n geleentheid soek. Sy ry agterop die motorfiets saam en klou styf aan hom vas. Eers geleidelik word haar hartseer herkoms bekend.

Hulle noem haar Carminda is ’n verhaal van liefde wat byna alles bedek, hoewel spoke uit die verlede bly pla.

  • Format:Kindle Edition
  • Pages:264 pages
  • Publication:2023
  • Publisher:Kwela
  • Edition:1
  • Language:afr
  • ISBN10:0795710518
  • ISBN13:9780795710513
  • kindle Asin:B0BVWP4TY2

About Author

E. Kotze

E. Kotze

3.85 118 17
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All