In 2001 begin sy haar loopbaan as joernalis by Republike in in Windhoek en sou later vir verskeie gemeenskapskoerante in Suid-Afrika werk. Uiteindelik word sy as senior verslaggeefster by Rapport, Kaapstad, aangestel. Von Meck wen verskeie pryse as joernalis sowel as skrywer.


