Dis ek, Anna (Afrikaans Edition)

  1. home
  2. Books
  3. Dis ek, Anna (Afrikaans Edition)

Dis ek, Anna (Afrikaans Edition)

4.30 1000 52
Share:

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie,...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is 'n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik anderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op 'n ware verhaal en is ook in Engels beskikbaar as It's me, Anna. Elbie Lotter is 'n skuilnaam.

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:Tafelberg Publishers Ltd
  • Edition:Uitg ed.
  • Language:afr
  • ISBN10:062404226X
  • ISBN13:9780624042266
  • kindle Asin:B08NV4ZC6L

About Author

Elbie Lötter

Elbie Lötter

4.29 1597 99
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All