Feite, flaters, fiksie: 'n opgaaf van die ware, die onware en die onwaarskynlike

  1. home
  2. Books
  3. Feite, flaters, fiksie: 'n opgaaf van die ware, die onware en die onwaarskynlike

Feite, flaters, fiksie: 'n opgaaf van die ware, die onware en die onwaarskynlike

5.00 1 1
Share:

Hierdie heerlike rondblaaiboek hoort op elke gesin se boekrak. Dis 'n geskenkboek vir oud en jonk, propvol pitkos en vermaaklikheidswaarde. 'n Lekker...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Hierdie heerlike rondblaaiboek hoort op elke gesin se boekrak. Dis 'n geskenkboek vir oud en jonk, propvol pitkos en vermaaklikheidswaarde. 'n Lekker maklike manier om jou kennis van woorde en taal te verbeter, asook jou algemene kennis. En 'n wonderlike bron van inligting vir alle blokraaisel-entoesiaste!

Anton Prinsloo het sy unieke versameling feite, flaters en fiktiewe aannames oor sowat 25 jaar in die taalpraktyk opgebou. Die fassinerende brokkies in hierdie boek is nie slégs vir Afrikaansliefhebbers bedoel nie - maar indien jy een is, sal jy jou selfs nog meer daarin verlustig. (rugteks)

  • Format:Paperback
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:Human & Rousseau
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0798142146
  • ISBN13:9780798142144
  • kindle Asin:0798142146

About Author

Anton F. Prinsloo

Anton F. Prinsloo

4.45 11 3
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All