Tiddler

  1. home
  2. Books
  3. Tiddler

Tiddler

4.20 1953 96
Share:

Soms vertel die kleinste vissies die grootste stories …“Ek’s jammer, ek’s jammer, ek’s jammer ek’s laat,maar ek het geswem tussen mossels...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Soms vertel die kleinste vissies die grootste stories …

“Ek’s jammer, ek’s jammer, ek’s jammer ek’s laat,
maar ek het geswem tussen mossels en wier.
En daar by ’n wrak met ’n skatkis vol goud
het ek en ’n meermin gespeel vir ’n uur.”

Glo jý Tjokkie se storie?
Tjokkie is ’n vissie met ’n groot verbeelding; hy is altyd vol stories oor hy laat vir klas opdaag. Maar wat sal gebeur as hy eendag régtig in die moeilikheid beland? Sal iemand hom dan nog glo?

  • Format:Board book
  • Pages:30 pages
  • Publication:2010
  • Publisher:Scholastic
  • Edition:1
  • Language:eng
  • ISBN10:1407116630
  • ISBN13:9781407116631
  • kindle Asin:1407116630

About Author

Julia Donaldson

Julia Donaldson

4.30 179371 13033
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All