Die Groot Avontuur: Wondere Van Die Lewe Op Aarde

  1. home
  2. Books
  3. Die Groot Avontuur: Wondere Van Die Lewe Op Aarde

Die Groot Avontuur: Wondere Van Die Lewe Op Aarde

3.78 9 1
Share:

In die groot avontuur bied 'n boeiende maar komplekse tema - die ontstaan en ontwikkeling van lewe op aarde - so leesbaar en onderhoudend in...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

In die groot avontuur bied 'n boeiende maar komplekse tema - die ontstaan en ontwikkeling van lewe op aarde - so leesbaar en onderhoudend in verhaalvorm aan dat elkeen dit kan geniet. Soos 'n verhaal wat ontvou, word die dramatiese evolusiegang van die mens ontbloot. Die storie spring weg by die oerknal 14,7 miljard jaar gelede, en eindig met dramatiese klimatologiese veranderinge, wat die skrywer die "oorgangskatastrofe" noem, sowat 11 000 tot 12 000 jaar gelede. Die title is van besondere plaaslike betekenis, want Suid-Afrika was (en is) een van die belangrikste vindplekke van die versteende oorblyfsels van die vroegste mense.

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:First Edition
  • Language:afr
  • ISBN10:0798146508
  • ISBN13:9780798146500
  • kindle Asin:0798146508

About Author

Leon Rousseau

Leon Rousseau

3.98 486 21
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All