Een vir Azazel
Share:
Op die oog af is Een vir Azazel 'n speurroman waar 'n moord opgelos moet word, maar dit gaan ook oor die mens se behoefte aan 'n sondebok - die...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
Op die oog af is Een vir Azazel 'n speurroman waar 'n moord opgelos moet word, maar dit gaan ook oor die mens se behoefte aan 'n sondebok - die agterdog wat opbou en fokus op die Reus Adam Kadmon, 'n verstandelik vertraagde jongman, lei tot 'n tragedie - een van die aangrypendste tonele in die Afrikaanse letterkunde.
- Format:Hardcover
- Pages:168 pages
- Publication:1964
- Publisher:Human & Rousseau
- Edition:
- Language:afr
- ISBN10:0798107499
- ISBN13:9780798107495
- kindle Asin:B07LB4YWDW









