'n Hart is so groot soos 'n vuis

  1. home
  2. Books
  3. 'n Hart is so groot soos 'n vuis

'n Hart is so groot soos 'n vuis

4.24 63 8
Share:

’n Hart is so groot soos ’n vuis is die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa....

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

’n Hart is so groot soos ’n vuis is die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa. Paul onthou sy ouers se somtydse versoening, gevolg deur desperate vlugtogte saam met sy ma. Dit is ook die roerende verhaal van Paul se ontwikkeling as jongman, en van sy selfontdekking. En die storie van sy ontferming oor sy vervreemde half-broer, iemand wat hy met alle mag wil beskerm, die enigste ander persoon wat dáárdie man “Pa” kan noem.

  • Format:Paperback
  • Pages:256 pages
  • Publication:2021
  • Publisher:Kwela
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:
  • ISBN13:
  • kindle Asin:

About Author

P.P. Fourie

P.P. Fourie

4.24 130 17
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All