Babette

  1. home
  2. Books
  3. Babette

Babette

4.00 26 3
Share:

’n Aangrypende roman oor 'n sterk en besonderse vrou. Babette Donker het nie vergeet hoe haar stiefma haar behandel het nie, en wanneer sy...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

’n Aangrypende roman oor 'n sterk en besonderse vrou. Babette Donker het nie vergeet hoe haar stiefma haar behandel het nie, en wanneer sy terugkeer na die plaas naby Lijdenburg, nadat sy jare by haar ouma in die Kaap gewoon het, is dit met 'n plan.

Maar dan sterf haar pa en werk dinge nie uit soos sy verwag het nie, want sy moet die boerdery oorneem.

Die liefde wat boonop onverwags ontvlam tussen haar en Antoine, ’n boer van die omgewing, word ’n verterende passie wat niks ontsien nie, en bring ’n groter verskeurdheid in ’n jong vrou wat reeds haarself moes verhard teen die sagter dinge in die lewe. Van verbete jong meisie groei Babette tot ’n vrou wat baie moet opoffer.

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:Human & Rousseau
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0798146729
  • ISBN13:9780798146722
  • kindle Asin:0798146729

About Author

Jeanette Ferreira

Jeanette Ferreira

3.97 191 21
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All