Sweepslag

  1. home
  2. Books
  3. Sweepslag

Sweepslag

4.03 35 11
Share:

Paul en Alicia was op die verkeerde plek op die verkeerde tyd — Paul het 'n moord aanskou en Alicia het vir die eerste keer in haar lewe skool...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Paul en Alicia was op die verkeerde plek op die verkeerde tyd — Paul het 'n moord aanskou en Alicia het vir die eerste keer in haar lewe skool ge-bunk omdat sy ontsteld was oor iets wat gebeur het. Die twee hoërskoolleerders van Bloemfontein word saam met ander jongmense gevange gehou in 'n luukse huis vol gruwels. Uitkomkans is daar nie, maar dinge raak so erg dat hulle hul lewens gaan waag om weg te kom. 'n Spanningsvolle verhaal met temas mensehandel, dwelmhandel en moord.

  • Format:Paperback
  • Pages:256 pages
  • Publication:2019
  • Publisher:Tafelberg
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:
  • ISBN13:9780624086772
  • kindle Asin:B08NV37SF2

About Author

Annerle Barnard

Annerle Barnard

4.22 160 70
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All