Maasdorp se Redaktrises (Maasdorp, #13)

  1. home
  2. Books
  3. Maasdorp se Redaktrises (Maasdorp, #13)

Maasdorp se Redaktrises (Maasdorp, #13)

3.88 26 1
Share:

Aan die begin van die nuwe skooljaar moet die veertienjarige Klarette Prinsloo vir die eerste keer Maasdorp toe gaan. Beide haar ouers is oorlede en...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Aan die begin van die nuwe skooljaar moet die veertienjarige Klarette Prinsloo vir die eerste keer Maasdorp toe gaan. Beide haar ouers is oorlede en haar voog dring nou daarop aan dat Klarette die beste moontlike opvoeding kry.

Maar Klarette se grootste bekommernis is dat sy, wat uit ‘n armoedige huisie in Keesstraat kom, in alle opsigte sal afsteek by die ander kinders uit welgestelde huise. Tog word sy vriendelik ontvang deur die ander graadneges en spoedig ingetrek in die kring van die Malan-niggies Magda, Teda, Reina en natuurlik Margaret van Velde. Hulle nooi haar om deel te word van die redaksie van hul tydskrif, Die Maasdorper, ‘n publikasie wat die personeel baie hoofbrekens besorg!

Om alles te vererger, besluit Jessamie de Villiers en die Renton-tweeling om ook ‘n tydskrif te publiseer. Gou is daar woeste wedywering in die lug, maar dinge word baie ingewikkeld toe ‘n jaloerse meisie Klarette daarvan beskuldig dat sy oneerlik opgetree het en boonop gaan nuus dra het by ‘n onderwyseres.

Redaktrises op Maasdorp is die dertiende titel in die gewilde Maasdorp-reeks.

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0798146591
  • ISBN13:9780798146593
  • kindle Asin:0798146591

About Author

Stella Blakemore

Stella Blakemore

4.19 723 28
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All