Susanna die Geliefde

  1. home
  2. Books
  3. Susanna die Geliefde

Susanna die Geliefde

3.09 11 0
Share:

Susanna Smit, suster van die Voortrekkerleier Gert Maritz, het op vroee leeftyd 'n gedwonge huwelik met die veel ouer eerwaarde Erasmus Smit...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Susanna Smit, suster van die Voortrekkerleier Gert Maritz, het op vroee leeftyd 'n gedwonge huwelik met die veel ouer eerwaarde Erasmus Smit aangegaan. Altyd daarna bly die gemis na haar jeugvriend Willem van Staden die verpersoonliking van wat kon gewees het. 'n Historiese roman wat boei en ontroer. Margaret Bakkes, wat in 2011 haar tagtigste verjaarsdag gevier het, is bekend vir haar tydskrifverhale, kortverhale en liefdesromans. Haar kortverhaalbundel Wat die middag verwoes (1977) was vir etlike jare ’n voorgeskrewe werk in skole, vyf van haar romans is oor die radio voorgelees en in 1999 word Susanna die geliefde vir die verhoog verwerk met Joanie Combrink, Susanne Beyers en Johann Nel in die hoofrolle.

  • Format:Paperback
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:1919825614
  • ISBN13:9781919825618
  • kindle Asin:1919825614

About Author

Margaret Bakkes

Margaret Bakkes

3.77 83 10
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All