Die uitgespoeldes

  1. home
  2. Books
  3. Die uitgespoeldes

Die uitgespoeldes

3.79 213 7
Share:

Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy.

Dalene Matthee se heel laaste roman bied 'n historiese verhaal uit die 1950's met 'n besondere bekoring. Soos haar vorige trefferromans verbeeld dit weergaloos die mistieke verbondenheid tussen mense wat op die onsêbare vlak lê.

  • Format:Hardcover
  • Pages:204 pages
  • Publication:2005
  • Publisher:Penguin Books
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0143025414
  • ISBN13:9780143025412
  • kindle Asin:B06XDNW34B

About Author

Dalene Matthee

Dalene Matthee

4.13 8572 424
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All