Vrediger

  1. home
  2. Books
  3. Vrediger

Vrediger

4.00 53 9
Share:

Dit eindig nie by sigbare, bloedige geweld nie. Inteendeel. Die diep verborge boosheid wat die mens in hom omdra, slaan hom soos die spreekwoordelike...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Dit eindig nie by sigbare, bloedige geweld nie. Inteendeel. Die diep verborge boosheid wat die mens in hom omdra, slaan hom soos die spreekwoordelike voorhamer teen die kop toe die feite oral begin uitkruip en die ware skuldiges nie meer omgee dat Maarschalk dit weet nie – dit is nooit goeie nuus vir iemand wat gevange gehou word nie. En noudat sy tyd gekom het, wat van Nyx, sy wat toe so onbeplan meer as die kollegiale pad saam met hom geloop het tot hier? En die plaaseienaar se vrou, sy vir wie hy soveel agting gehad het? Meer, wat van die jong dokter wat so onverwags die enigste erfgenaam geword het?

Dit weet Maarschalk wel: Met ’n bose mens is dit byna soos met ’n krokodil; mens sien hom raak, maar te laat.

  • Format:Paperback
  • Pages:304 pages
  • Publication:2016
  • Publisher:Lapa Uitgewers
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0799379433
  • ISBN13:9780799379433
  • kindle Asin:0799379433

About Author

Dibi Breytenbach

Dibi Breytenbach

4.05 457 69
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All