Die Groot Verlange: Die Verhaal Van Eugène N. Marais

  1. home
  2. Books
  3. Die Groot Verlange: Die Verhaal Van Eugène N. Marais

Die Groot Verlange: Die Verhaal Van Eugène N. Marais

4.38 60 3
Share:

Die groot verlange bied nie net 'n fassinerende blik op een van die veelsydigste en merkwaardigste Afrikaners wat ooit geleef het nie, maar is...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Die groot verlange bied nie net 'n fassinerende blik op een van die veelsydigste en merkwaardigste Afrikaners wat ooit geleef het nie, maar is terselfdertyd 'n panorama van 'n groot gedeelte van die Afrikaners se geskiedenis.
Teen hierdie wisselende geskiedkundige agterdoek leer ons Marais in al sy veelsydigheid ken: as strydlustige jong koerantman in die Kruger-jare; as taalstryder, digter, prosaïs wat Afrikaans as taal help vestig het; as natuurwetenskaplike, hipnotiseur, geneesheer, sielkundige, advokaat, wêreldburger, towenaar, kindervriend, wewenaar, minnaar en morfinis.

  • Format:Hardcover
  • Pages: pages
  • Publication:1974
  • Publisher:
  • Edition:First Edition
  • Language:afr
  • ISBN10:0798104686
  • ISBN13:9780798104685
  • kindle Asin:0798104686

About Author

Leon Rousseau

Leon Rousseau

3.98 486 21
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All