Twyfelbos

  1. home
  2. Books
  3. Twyfelbos

Twyfelbos

3.76 17 3
Share:

 Twyfelbos is ’n meesleurende historiese roman wat afspeel in die Overberge in die vroeë agtienhonderds. Sophia Truter is getroud met sir John...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

 Twyfelbos is ’n meesleurende historiese roman wat afspeel in die Overberge in die vroeë agtienhonderds.
Sophia Truter is getroud met sir John Truter. Sy het ’n afkeer van die Kaap se vertoonsug, en ná die dood van haar jongste seun besluit sy om weer te gaan boer. Dié keer begin sy klein, op ’n lap grond anderkant die Kleinrivier – sonder slawe en voormans.
Algaande vind Sophia haar voete. Maar dan word iemand op die bokpad anderkant die Akkedisberg vermoor. 
 

  • Format:Paperback
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:079818521X
  • ISBN13:9780798185219
  • kindle Asin:B0F9FW7B4Z

About Author

François Loots

François Loots

3.49 101 19
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All