Amper My Mense (Afrikaans Edition)
Share:
In die bundel word verduidelik wat die hemelsbree verskil tussen 'n Oos- en 'n Wes-Vrystater is en word staaltjies wat afspeel rondom die...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
In die bundel word verduidelik wat die hemelsbree verskil tussen 'n Oos- en 'n Wes-Vrystater is en word staaltjies wat afspeel rondom die Anglo-Boereoorlog, die Depressiejare en die 1914-Rebellie gedeel. Dot Serfontein se sonderlinge humorsin laat die Vrystaatse geskiedenis herleef op 'n manier wat die leser sal bybly. Karakters soos oom Joseph du Plessis, tant Martjie en Bart Krog – oftewel Baasbul van Afrika – word met humor en deernis beskryf, soos net Dot Serfontein dit kan doen. Hulle is immers amper haar mense.
- Format:
- Pages:159 pages
- Publication:2009
- Publisher:
- Edition:
- Language:afr
- ISBN10:1869193229
- ISBN13:9781869193225
- kindle Asin:1869193229









