Blou Somer: 'n Blouberg Novelle

  1. home
  2. Books
  3. Blou Somer: 'n Blouberg Novelle

Blou Somer: 'n Blouberg Novelle

4.30 11 0
Share:

Kan 'n kortstondige liefde voor Kersfees in iets meer verander wanneer die waarheid uitkom?'n Kortstondige verhouding net voor Kersfees was...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Kan 'n kortstondige liefde voor Kersfees in iets meer verander wanneer die waarheid uitkom?

'n Kortstondige verhouding net voor Kersfees was veronderstel om meer as net dit te wees. Dit was wat Nathan Sinclair vir Meghan Carstens belowe het en sy het hom geglo. Sy moes geweet het dat dit 'n leuen was en dat Nathan nie veel anders is as al die ander skobbejakke voor hom nie. Toe hulle 'n paar maande later weer ontmoet, het Meghan aanvaar dat dit verby was. Nathan het haar geïgnoreer asof die paar dae wat hulle saam op Tweekop spandeer het, nooit gebeur het nie. Meghan het dieselfde gedoen, al het dit seergemaak.
Meghan was deel van 'n bedryf wat Nathan gehaat het. Behalwe sy ma en suster, het hy enigiemand wat deel daarvan was, soos die pes vermy. Hoekom voel hy dan hierdie magnetiese aantrekkingskrag vir die verleidelike ontwerper?
Wanneer die waarheid eindelik uitkom, sal Meghan vir Nathan kan vergewe en hom nog ‘n kans gee?

  • Format:Kindle Edition
  • Pages: pages
  • Publication:2024
  • Publisher:
  • Edition:2
  • Language:afr
  • ISBN10:1990902804
  • ISBN13:9781990902802
  • kindle Asin:B07NC3Z1MH

About Author

Francine Beaton

Francine Beaton

4.36 1408 377
View All Books