Haas en Harriët

  1. home
  2. Books
  3. Haas en Harriët

Haas en Harriët

4.41 61 9
Share:

Mila Verster is ’n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word eersdaags agttien, en Mila is gereed vir ’n nuwe hoofstuk....

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Mila Verster is ’n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word eersdaags agttien, en Mila is gereed vir ’n nuwe hoofstuk. Wanneer Tami een middag spoorloos verdwyn, word Mila genoop om die sluier oor die verlede te lig, die gebeure te herbesoek en te ontrafel. Maar al genees tyd sommige wonde, bly die letsels rou en die pad na vergifnis kom teen ’n prys.
Haas en Harriët is ’n hartroerende roman oor onvolmaakte ouerskap.

 

  • Format:Kindle Edition
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:0798183756
  • ISBN13:9780798183758
  • kindle Asin:B0DHY74ZSD

About Author

Susan Coetzer

Susan Coetzer

4.20 491 40
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All