Bessie se hangkasbiblioteek

  1. home
  2. Books
  3. Bessie se hangkasbiblioteek

Bessie se hangkasbiblioteek

4.50 120 15
Share:

Bessie Botha, deesdae weduwee Botha, woon saam met haar broer, Willem, op ’n kleinhoewe buite Bloemfontein. 1974 was tot dusver nie ’n goeie jaar...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Bessie Botha, deesdae weduwee Botha, woon saam met haar broer, Willem, op ’n kleinhoewe buite Bloemfontein. 1974 was tot dusver nie ’n goeie jaar nie, en om alles te kroon is oorlede Stefaans se welgestelde broer en sy jong neus-in-die-lug vrou op pad om te kom kuier.
Wanneer die veertienjarige Annatjie de Villiers weer een Sondag ná kerk langs die treinspoor staan en flikkers gooi vir al wat ’n treindrywer is, besluit Bessie om die tiener onder haar vlerk te neem. 

  • Format:Kindle Edition
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:0798184566
  • ISBN13:9780798184564
  • kindle Asin:B0D67CRW54

About Author

Madelein Rust

Madelein Rust

4.23 1331 149
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All