Borrelgom

  1. home
  2. Books
  3. Borrelgom

Borrelgom

4.43 7 4
Share:

Bea Malan, oftewel, Koningin Bea, vind met 'n skok uit haar ouers gaan skei en dat sy en haar ma na Johannesburg verhuis. Nou bevind sy haar tussen...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Bea Malan, oftewel, Koningin Bea, vind met 'n skok uit haar ouers gaan skei en dat sy en haar ma na Johannesburg verhuis. Nou bevind sy haar tussen vreemde kinders in 'n stad wat sy nie ken nie en 'n skool wat sy nie verstaan nie. Maar namate haar geheim al swaarder op haar druk, beweeg sy nader daaraan om nuwe mense – en dinge – in haar lewe toe te laat. Sy sal moet grootword as sy nie wil toelaat dat die lewe haar soos borrelgom kou nie.

  • Format:Paperback
  • Pages:192 pages
  • Publication:2024
  • Publisher:Human & Rousseau
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0798184507
  • ISBN13:9780798184502
  • kindle Asin:0798184507

About Author

Jana du Plessis Müller

Jana du Plessis Müller

4.43 7 4
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All