Skoenlapperkind (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

  1. home
  2. Books
  3. Skoenlapperkind (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

Skoenlapperkind (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

4.35 26 0
Share:

Alana se ma reken dit is tyd dat sy nou trou en besluit dat Rudolf is die perfekte kandidaat. Maar Alana voel onrustig, want alles aan hom is té...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Alana se ma reken dit is tyd dat sy nou trou en besluit dat Rudolf is die perfekte kandidaat. Maar Alana voel onrustig, want alles aan hom is té perfek. Of is dit maar net omdat sy, volgens haar ma, ‘té vol strooi’ is oor goeie mans. Dan ontmoet Alana vir Daniel, met sy mooi oë wat tot die bodem van haar wese inloer elke keer as hy na haar kyk. Suksesvolle Rudolf, wat haar begeer, of bekommerde Daniel, wat ’n meisie in die Kaap het. As die bome maar net wou antwoord as sy met hulle praat, dan sou hulle vir Alana soos ’n skoenlapper in die woud kon vry maak.

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:
  • ISBN13:
  • kindle Asin:B0CL5L2HGL

About Author

Anria Breed

Anria Breed

4.28 578 26
View All Books