Kwaaiwater (Afrikaans Edition)

  1. home
  2. Books
  3. Kwaaiwater (Afrikaans Edition)

Kwaaiwater (Afrikaans Edition)

3.89 132 7
Share:

Die grootste uitdaging van haar loopbaan wag op speuradjudant Storm van der Merwe. Die kusdorp Hermanus hou vir die eerste keer ooit ’n...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Die grootste uitdaging van haar loopbaan wag op speuradjudant Storm van der Merwe. Die kusdorp Hermanus hou vir die eerste keer ooit ’n skrywersfees. Deel van Storm se verpligtinge is om by die gemeenskapsaal kywie te hou.

Maar toe daag die sterskrywer van die dorp nie op vir haar sessie nie. Haar liggaam word in Kwaaiwater se Mosselrivier gevind. 24 uur later kom ’n visterman af op nóg ’n lyk – weer ’n vrou, dié keer jonk en swart. En dan is daar ’n derde slagoffer.

Drie dae, drie vroue . ..

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:079818373X
  • ISBN13:9780798183734
  • kindle Asin:B0CJG2GPFQ

About Author

Irna van Zyl

Irna van Zyl

3.73 738 55
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All