Trek
Share:
Op haar oudag dink Miss Girlie terug aan haar lewe op Wellington, en die ontwrigting van gedwonge verskuiwing van bruin mense uit die middedorp....
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
Op haar oudag dink Miss Girlie terug aan haar lewe op Wellington, en die ontwrigting van gedwonge verskuiwing van bruin mense uit die middedorp. Lambert, naasoudste erfgenaam van die plaas Weltevrede, is van kleins af verlief op Miss Girlie, maar, soos sy drome oor 'n beter lewe vir die arbeiders op die plaas, word sy liefde aan bande gelê deur die werklikheid.
- Format:Paperback
- Pages:256 pages
- Publication:2013
- Publisher:Human & Rousseau
- Edition:
- Language:afr
- ISBN10:0798159332
- ISBN13:9780798159333
- kindle Asin:0798159332









