Maanschijnbaai: Jo & Sue

  1. home
  2. Books
  3. Maanschijnbaai: Jo & Sue

Maanschijnbaai: Jo & Sue

4.25 101 14
Share:

Om Casper se erfgenaam te wees, is nie vir sissies nie.Ontmoet die Calitze: vier uiteenlopende vroue, elkeen in ander lewensfase, elkeen met haar eie...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Om Casper se erfgenaam te wees, is nie vir sissies nie.

Ontmoet die Calitze: vier uiteenlopende vroue, elkeen in ander lewensfase, elkeen met haar eie geite en verlede – met 'n hoofletter V.
Die Maanschijnbaaiers sit behoorlik regop toe die Calitz-vroue die dorpie in oorlede Casper se pienk Cadillac binnevaar.

As dit maar al was. Casper het egter sy afskuwelike turkoois kasarm ook aan hulle bemaak. Die M-baaiers glo dit moet platgeslaan word, maar vir die Calitze kan dit dalk net uitkoms bied.

As hulle die kasarm leefbaar maak, kan hulle dalk die onlangse verlede ontvlug. Jo kan 'n verhouding wat haar finansieel en emosioneel geruïneer het, verwerk. Sue kan ontsnap aan al haar eks-lovers. Nan kan oor die skok kom dat sy afgelê is. En Jeannie kan wegkom van die Maidens of Sappho.

Maar op Maanschijnbaai haal die verre verlede hulle in. Want daar is iemand wat reken Casper se erfenis kom die Calitz-slette nie toe nie.

  • Format:Paperback
  • Pages:560 pages
  • Publication:2012
  • Publisher:LAPA Uitgewers
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:
  • ISBN13:9780799355420
  • kindle Asin:0799355429

About Author

Chanette Paul

Chanette Paul

4.24 3318 349
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All