Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

  1. home
  2. Books
  3. Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

4.38 190 13
Share:

Mia Steyn is nog bloedjonk wanneer haar broer haar een laatmiddag by ’n losieshuis in Bloemfontein, aflaai. Dis toe sy ’n stowwerige boekwinkel...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Mia Steyn is nog bloedjonk wanneer haar broer haar een laatmiddag by ’n losieshuis in Bloemfontein, aflaai. Dis toe sy ’n stowwerige boekwinkel instap dat Mia besef dis waar sy wil werk. Kort voor lank vind sy haar voete, én verloor sy haar hart.
Die laaste kanariegeel notaboek is die jongste roman uit die pen van blitsverkoperskrywer Anchien Troskie. Niks is ooit soos dit lyk op die oppervlak nie, besef ’n mens weer met die lees van hierdie aangrypende storie binne 'n storie. 

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:0798183713
  • ISBN13:9780798183710
  • kindle Asin:B0C4VB1PH5

About Author

Anchien Troskie

Anchien Troskie

4.21 1903 113
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All