Fritz Deelman en die Gori Lama

  1. home
  2. Books
  3. Fritz Deelman en die Gori Lama

Fritz Deelman en die Gori Lama

3.85 40 0
Share:

Luitenant Fritz Deelman van die Internasionale Veiligheidspolisie ontvang ’n boodskap van sy vriendin, Loeki de Klerk, wat op besoek aan die Ooste...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Luitenant Fritz Deelman van die Internasionale Veiligheidspolisie ontvang ’n boodskap van sy vriendin, Loeki de Klerk, wat op besoek aan die Ooste is. In die skynbaar doodgewone boodskap vind Fritz leidrade wat hom oortuig dat Loeki hulp nodig het en dat ’n vooraanstaande Suid-Afrikaanse geleerde in gevaar verkeer. Sy vermoede word versterk deur ’n geheimsinnige ontploffing – vermoedelik ’n aanslag op sy lewe – en hy vertrek na die Ooste om die raaisels te probeer oplos.

Uit die republiek Sikkim, noord van Indië, lei die spoor nou na die Himalajas, en daarvandaan na die geheimsinnige bergland van Tibet, sedert 1959 onder Kommunistiese bewind, wat ’n Westerling slegs met lewensgevaar kan binnedring. Hier ontvou eeueoue geheime wat selfs die ervare Fritz Deelman verstom.

  • Format:Paperback
  • Pages: pages
  • Publication:2005
  • Publisher:
  • Edition:Third Edition
  • Language:afr
  • ISBN10:0798144106
  • ISBN13:9780798144100
  • kindle Asin:0798144106

About Author

Leon Rousseau

Leon Rousseau

3.98 486 21
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All