Fritz Deelman en die Skepe van Mars

  1. home
  2. Books
  3. Fritz Deelman en die Skepe van Mars

Fritz Deelman en die Skepe van Mars

3.88 52 1
Share:

Duisende kilometer bokant die aarde skiet twee ruimteskepe die onbekende in. In een van die skepe sit drie manne strak en gespanne. Hulle bestemming...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Duisende kilometer bokant die aarde skiet twee ruimteskepe die onbekende in. In een van die skepe sit drie manne strak en gespanne. Hulle bestemming is angswekkend: Mars, die geheimsinnige rooi planeet.

En van hulle hang die voortbestaan van alle volke van die aarde af. Want daar is intelligente lewe op Mars, lewende wesens wat reeds honderde jare die aardbewoners dophou, en wat algehele uitwissing van die aardbol beplan. Hierdie titaniese stryd tussen kosmiese liggame sou wêreldoorloë na burgeroorloë laat lyk ... Die bekende luitenant Fritz Deelman moet hierdie keer die stryd voer teen waansinnige magte van die ruimte.

  • Format:Paperback
  • Pages:111 pages
  • Publication:1990
  • Publisher:Tafelberg
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0624029190
  • ISBN13:9780624029199
  • kindle Asin:0624029190

About Author

Leon Rousseau

Leon Rousseau

3.98 486 21
View All Books

Related BooksYou May Also Like

View All